Ramen Sag en lig ‘n Oseaan in my noedelbakkie Sagte spinasie wieg soos seewier My lepel, die duikboot, soek diep vir skatte A-ha! ‘n Vars pienk garnaal swem deur. Hy skuil agter die ‘n wortel! My lepel bring skatte, ryker as seerowers, wortels, vis, bok choi, ui, spinasie en krullerige inkvis! Laat ons nie vergeet […]